by Charl Williams | Apr 14, 2026 | Sport Nuus
Sport corner Quade Matjan verower silwer en skiet wêreldranglys binne Charl Williams Die 100 m-naelloper van Hoërskool Paarl Gimnasium, Quade Matjan, het die naweek van 26 tot 28 Maart geskiedenis gemaak toe hy as die tweede vinnigste atleet oor 100 m in Suid-Afrika...